'n Klein storie oor my
Ek is 'n baie ou tyds se mens, ek hou baie van al dinge wat van die ouerdae is. Skermvereniging is een van dië dinge wat van die middeleeuse is waarvan ek hou. Ek hou van sport end dans en ek doen Irish dans wat is ook 'n baie ou dans vorm en ek speël baie tiepe sport soes tennis end kriket.
Ek doen skermvereniging vir net een jaar maar ek geniet dit baie en een dag hoop ek dat ek kan na die Olimpiese Spele gaan. Daar is nie te veel meisies in hierdie sport want dit is 'n baie aanrakinge sport, maar my doel is vir skermvereniging 'n grooter meer gewild sport wees. Skermvereniging is nie vir almal nie , my persoonlikheid is baie interessant en ek hou baie van dinge en sport wat vreemd of eienaadig is.