Thursday 26 September 2013

Skermkuns , die tegnik

Vir 'n persoon om die sport van skermkuns te begin moet jy 'n spesifiek stanan hê en dit is jou "en -garde" posisie genoem, dit beteken jy moet jou heersende hand en voet uitsteek en jou bene moet 'n bietjie knoop wees. Jou voete moet voorentoe wees en die ander hande moet agter jou wees maak seeker dat dit nie voorentoe kom.

Die manner om 'n punt te kry is om die mikpunt van jou teenstander te slaan. Daar is drie tipe oppervlakte, die eerste is die bors, hierdie moet geslaan word met 'n floret die ander is die heëler lyf en jy moet 'n epee gebruik vir hierdie mikpunt en die laaste een is die sabel en jy kan die bors en arme steek. Die belangrikste manner om 'n punt te kry is met 'n "touche" . Jy leer om hierdie punte vinnig en goed te kry met dinge soos stoote en tikke. Jy kan teen anval en aanval eerste en jy sal die punt kry. Baie van jou punte sal jy kry wanneer jy jou tegnik goed is. Skermkuns vat baie stiptheid en jy moet baie vinig wees, dit is ook baie fisies en jy moet sterk wees. Jy moet baie ure insit en baie van jou lewe offer. Maar as jy al die harde werk doen jy sal wen.

Die slag om te wen.

My senuwees is in alle rigtinge. Dit is my kans om op die piste te gaan. Almal kyk oor my, hulle oë is op my en die oë van my afrigter het groot verwagtings. Ek skelmpies kyk na my teenstander, sy lyk as of sy alles in beheer het. Ek dink vinnig "ek moet kalm wees". Die skeidsregter roep ons ens vra "skermers is julle gereed?". Ek oplig my floret in 'n beaurtsang om "ja" te sê.

Hierdie oomblik is die belangrikste een, nou is die tyd om jou teenstander te laat weet dat jy ernstig en beheer is. Die oomblik die skeidsregter "skerm" sê, die spel van fisiese skaak begin. Die eerste persoon om 5 punte te kry, wen en gaan vord tot die volgende rond.
Jy begin om jou teenstander se elke beweeg voorstel en ek probeer om haar gesktheid peil, Ons florette teenkom en die slag begin.

Die eerste slaan het reg op my bors gesteek, die pyn was skielik maar die barnd van haar floret het lank laaste. Dit het my voedend gemaak en dit het my die krag gegëe om die volgende punt te kry. Krygskundig het ek op haar bors geslaan en die volgende drie punte was myne. Ek het nooit besef dat ek het die slag gewen nie. Dit het soe oorweldgende gevoel en dit is die rede hoekom ek skermkuns vandag doen.

'n Ridder in sy harnas.

My uniform is wit soos sneeu.
'n Spesiaal tipe materiaal is gebruik om hierdie uniform wit te hou.
My lyf , van my nek tot my enkels is beskerm in hierdie wit skild.
Alles behalwe my gesig en my voete, hierdie uniform in vergelyking is rein swart.
My gesig is beskerm met 'n styf maas masker en op my voete draa ek swart skoene.
Die rein swart van my masker en skoene steek uit want alles is spierwit.
Met my veg hand gehandskoen soos 'n ridder in sy harnas, amper lyk ek die part.
Maar ek is onvolledig, ek het my wapen, 'n floret, nodig.
Ek haak my skerm draad in my floret.
Die saal is stampvol soos 'n blik van sardientjies.
Ek vol bereid en my teenstander voel die selfde.
Wat gaan volgens gebeer?

Thursday 29 August 2013

'n Klein storie oor my
 
Welkom na my wêreld met 'n uitsig van bo die skerm. Dit het op 'n baie warm dag in Julie in 'n klein dorpie in Franschoek begin. Dit was die Franse Fees Bastielle Dag en daar was a toon van skermvereniging. my suster en ek was soe geitig om dit te sien. Twee van die seuns het vir ons gehulp om hoe die foil , een van die wapens te hou. My suster was my opponent. Al die klein feite en inligligting van die sport wat ons het geleer was vir my die inspirasie om die sport te doen.

Ek is 'n baie ou tyds se mens, ek hou baie van al dinge wat van die ouerdae is. Skermvereniging is een van dië dinge wat van die middeleeuse is waarvan ek hou. Ek hou van sport end dans en ek doen Irish dans wat is ook 'n baie ou dans vorm en ek speël baie tiepe sport soes tennis end kriket.

Ek doen skermvereniging vir net een jaar maar ek geniet dit baie en een dag hoop ek dat ek kan na die Olimpiese Spele gaan. Daar is nie te veel meisies in hierdie sport want dit is 'n baie aanrakinge sport, maar my doel is vir skermvereniging 'n grooter meer gewild sport wees. Skermvereniging is nie vir almal nie , my persoonlikheid is baie interessant en ek hou baie van dinge en sport wat vreemd of eienaadig is.