Thursday, 29 August 2013

'n Klein storie oor my
 
Welkom na my wêreld met 'n uitsig van bo die skerm. Dit het op 'n baie warm dag in Julie in 'n klein dorpie in Franschoek begin. Dit was die Franse Fees Bastielle Dag en daar was a toon van skermvereniging. my suster en ek was soe geitig om dit te sien. Twee van die seuns het vir ons gehulp om hoe die foil , een van die wapens te hou. My suster was my opponent. Al die klein feite en inligligting van die sport wat ons het geleer was vir my die inspirasie om die sport te doen.

Ek is 'n baie ou tyds se mens, ek hou baie van al dinge wat van die ouerdae is. Skermvereniging is een van dië dinge wat van die middeleeuse is waarvan ek hou. Ek hou van sport end dans en ek doen Irish dans wat is ook 'n baie ou dans vorm en ek speël baie tiepe sport soes tennis end kriket.

Ek doen skermvereniging vir net een jaar maar ek geniet dit baie en een dag hoop ek dat ek kan na die Olimpiese Spele gaan. Daar is nie te veel meisies in hierdie sport want dit is 'n baie aanrakinge sport, maar my doel is vir skermvereniging 'n grooter meer gewild sport wees. Skermvereniging is nie vir almal nie , my persoonlikheid is baie interessant en ek hou baie van dinge en sport wat vreemd of eienaadig is.    

1 comment:

  1. Ek het dit nog nooit probeer nie!

    Enkele opmerkings

    1. Welkom na – “in”
    2. a toon – ‘n vertoning
    3. soe – so
    4. geitig – gretig
    5. gehulp – gehelp
    6. om hoe die foil , een van die 7. wapens te hou. – hoe om die
    8. “foil”, een van die wapens, vas te hou
    9. ou tydse mens – outydse mense
    10. dië – die
    11. speël – speel
    12. soes - soos
    13. kriket - krieket
    14. Ek doen skermvereniging vir net een jaar – nog net vir een jaar,
    15. in hierdie sport want – in hierdie sport nie
    16. aanrakinge ?
    17. gewild - gewilde

    ReplyDelete