My uniform is wit soos sneeu.
'n Spesiaal tipe materiaal is gebruik om hierdie uniform wit te hou.
My lyf , van my nek tot my enkels is beskerm in hierdie wit skild.
Alles behalwe my gesig en my voete, hierdie uniform in vergelyking is rein swart.
My gesig is beskerm met 'n styf maas masker en op my voete draa ek swart skoene.
Die rein swart van my masker en skoene steek uit want alles is spierwit.
Met my veg hand gehandskoen soos 'n ridder in sy harnas, amper lyk ek die part.
Maar ek is onvolledig, ek het my wapen, 'n floret, nodig.
Ek haak my skerm draad in my floret.
Die saal is stampvol soos 'n blik van sardientjies.
Ek vol bereid en my teenstander voel die selfde.
Wat gaan volgens gebeer?
No comments:
Post a Comment