Thursday, 26 September 2013

Die slag om te wen.

My senuwees is in alle rigtinge. Dit is my kans om op die piste te gaan. Almal kyk oor my, hulle oë is op my en die oë van my afrigter het groot verwagtings. Ek skelmpies kyk na my teenstander, sy lyk as of sy alles in beheer het. Ek dink vinnig "ek moet kalm wees". Die skeidsregter roep ons ens vra "skermers is julle gereed?". Ek oplig my floret in 'n beaurtsang om "ja" te sê.

Hierdie oomblik is die belangrikste een, nou is die tyd om jou teenstander te laat weet dat jy ernstig en beheer is. Die oomblik die skeidsregter "skerm" sê, die spel van fisiese skaak begin. Die eerste persoon om 5 punte te kry, wen en gaan vord tot die volgende rond.
Jy begin om jou teenstander se elke beweeg voorstel en ek probeer om haar gesktheid peil, Ons florette teenkom en die slag begin.

Die eerste slaan het reg op my bors gesteek, die pyn was skielik maar die barnd van haar floret het lank laaste. Dit het my voedend gemaak en dit het my die krag gegëe om die volgende punt te kry. Krygskundig het ek op haar bors geslaan en die volgende drie punte was myne. Ek het nooit besef dat ek het die slag gewen nie. Dit het soe oorweldgende gevoel en dit is die rede hoekom ek skermkuns vandag doen.

No comments:

Post a Comment